Vyf van ons spanne neem Woensdag, 9 November, aan tenniswedstryde TUIS en WEG deel. Kyk asseblief sorgvuldig na die onderstaande inligting en voltooi die google form. Die spanlyste is in die google form beskikbaar.

Noord-liga: Dogters A (Juf Izel Storm) TUIS

SPANNE: Noord-liga: Dogters A span vs. Kenridge A
PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 (Sodra skool arriveer)

Noord-liga: Seuns A (Juf. Maricqe Coetzer) WEG

SPANNE: Noord-liga: Seuns A span vs. Kenridge A
PLEK: Laerskool Kenridge, Baan 1,2 en 3
VERTREKTYD: 14:30 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 15:45

Noord-liga: Gemengde span (Juf Marianne Conradie) WEG

SPANNE: Noord-liga: Gemengde span vs. Aristea
PLEK: Laerskool Aristea, Kraaifontein
VERTREKTYD: 14:00 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

Table View-liga: Gemengde JVR 1 (Juf Andri de Villiers) TUIS

SPANNE: Table View-liga: Gemengde JvR 1 vs. CBC St John’s Seunsspan
PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 (Sodra skool arriveer)

Table View-liga: Gemengde JVR 2 (Juf Mardry Wright) WEG

SPANNE: Table View-liga: Gemengde JvR 2 vs. VRS Seuns
PLEK: Laerskool Van Riebeeckstrand, Drommedarisstraat, Melkbosstrand
VERTREKTYD: 14:00 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

GOOGLE FORM