Die onderstaande spanne speel Dinsdag, 8 November, wedstryde. Die o.9 A & B spanne speel teen Llundudno en die o.8 A-span speel teen Seepunt se o.9’s. Sien die onderstaande inligting en voltooi asseblief die google form.

SPANNE:

  • o.8 A vs. Sea Point
  • o.9 A en o.9 B vs. Llundadno

PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck veldjie by die skool
WEDSTRYDE BEGIN: ±14:15 (Sea Point) 14:30 (Llundando)

GOOGLE FORM