Die konsertvideo-opname se bestellings op Karri sluit volgende week Woensdag. Sodra dit gesluit het, sal die skakel aan die gesinne wat ‘n bestelling geplaas het, gestuur word.

Die foto’s behoort binnekort gereed te wees en sal ook dan met ouers wat dit bestel het, gedeel word.