Die konsert se video-opname sal vanaf Maandagmiddag op Karri bestel kan word.

Indien jy ‘n boodskap gekry het dat jy perongeluk te veel vir die konsertfoto’s betaal het (vir meer as een kind of dubbel toe dit die tweede keer opgelaai is), sal jy nie die Karri versameling vir die video-opname sien nie, maar sal die video outomaties ontvang sodra ons dit uitstuur.