Al 5 ons spanne speel hierdie die week op verskeie bane. Kyk asb. sorgvuldig na die onderstaande inligting en voltooi die google form. Die spanlyste is in die google form beskikbaar.

Noord-liga: Dogters A (Juf Maricqe Coetzer) WEG

SPANNE: Noord-liga: Dogters A span vs. Eversdal A
PLEK: Eversdal Tennisklub
VERTREKTYD: 14:00 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

Noord-liga: Seuns A (Juf Maricqe Coetzer) WEG

SPANNE: Noord-liga: Seuns A span vs. Eversdal A
PLEK: Eversdal Tennisklub
VERTREKTYD: 14:00 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

Noord-liga: Gemengde span (Juf Mariaan Conradie) WEG

SPANNE: Noord-liga: Gemengde span vs. Koos Sadie
PLEK: Laerskool Koos Sadie
VERTREKTYD: 14:00 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

Table View-liga: Gemengde JVR 1 (Juf Anja Nauta) WEG

SPANNE: Table View-liga: Gemengde JvR 1 vs. Elkanah House Senior
PLEK: 24 Valderrama rd. Sunningdale
VERTREKTYD: 14:00 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

Table View-liga: Gemengde JVR 2 (Juf Andri de Villiers) WEG

SPANNE: Table View-liga: Gemengde JvR 2 vs. CBC St John’s
PLEK: Sunningdale
VERTREKTYD: 14:00 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

GOOGLE FORM