Beste Ouers

Ons wou vreeslik graag vandag al die nuwe skooldrag aan julle bekendstel. Daar is egter ‘n paar goed wat nog nie afgehandel is nie. Ons sal dit spoedig moontlik probeer afhandel. Indien jy enige navrae het, kontak gerus vir Marinda Brink (marinda@jvrprim.co.za).