Ons neem Woensdag, 19 Oktober 2022, aan Laerskool Kenrdige se aflos- swemgala deel. Van die swemmers gaan verskeie slae swem en ‘n span bestaan uit 2 dogters en 2 seuns. Die span is saamgestel vanuit die uitslae van ons seniorgala wat op Vrydag, 11 Februarie 2022, plaasgevind het. Indien ‘n swemmer nie beskikbaar is nie sal ons die volgende persoon kontak.

OUDERDOMME:
o.10 ; o.11 ; o.12 ; o.14

PLEK: Laerskool Kenridge

VERTREKTYD 13:45

TERUG BY SKOOL: ±17:00

SPORTDRAG:

  • skoolswembroek
  • oranje skool swempet
  • swembrille
  • handdoek
  • skoolsweetpak / LO klere (gemerk)

ITEMS: Hierdie is ‘n aflos-gala atlete is gekies volgens die tye van die Kleurgala in 2022.

GOOGLE FORM

PROGRAM