Opedag: Graad 1 van 2023 7 Sep, 2022 | Algemeen, Nuus Opedag: 11 November Die graad 1’s van 2023 besoek die laerskool. Piekniek: 11 November Die graad 1’s en hul ouers/voogde van 2023 hou piekniek (18:00 – 20:00) op die Laerskool se sportveld. Gebruik Nuwe Kerkstraat se ingang.