Die volgende kinders het die afgelope naweek aan die Wes-Kaapse vlak 1 tot 3 Distrikproewe deelgeneem.

Vlak 1
Lula Joubert – silwer
Amelie van der Walt – goud
Isabella Malan – silwer
Klara Jansen van Vuuren – silwer

Vlak 3
Sarah Roff – silwer

Baie geluk met julle mooi prestasies!