Ons o.12 A en o.13 A spanne het hierdie jaar kwalifiseer om aan die CTPS (ou WP) finale deel te neem. Sien die onderstaande inligting en voltooi asseblief die google form.

SPANNE:

  • o.12 A
  • o.13 A

PLEK: Hoërskool De Kuilen, Kuilsrivier

BUS VERTREK: 07:00 (Vanaf die skool)

TERUG BY SKOOL: Onbekend, uit ervaring weet ons die dag kan baie lank raak en maklik tot 16:00 aanhou.

TOEGANG:

  • R 10 per persoon
  • R 20 vir parkering

Elke speler moet ‘n afskrif van hul geboortesertifikaat (deur die POLISIE gesertifiseer) en ‘n ID foto teen Donderdag, 8 September, skool toe stuur.

Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees.

GOOGLE FORM