TSA bied vir die derde jaar die BNP Paribastoernooi aan. Ons het hierdie jaar weer ‘n dogters- en seunspan ingeskryf. Sien die onderstaande inligting en maak seker watter dae jou kind/ers betrokke is. Die seuns begin alreeds Donderdag speel en die dogters eers Saterdag. Voltooi asb. die Google Form.

 

DAAR WAS VERANDERINGS IN DIE PROGRAM A.G.V. ONTTREKKINGS.

 

SEUNS afdeling:

Donderdag, 8 September.  Geen wedstryde vind meer op Donderdag plaas nie.

Vrydag, 9 September 

Spanne rapporteer:  14:45 en speel tot dit donker word.
Plek: 4 bane by Laerskool Eversdal, Stepping Stones, Eversdal
Spanne: 

  • Eversdal 
  • Curro Somerset West A
  • Jan van Riebeeck
  • Hendrik Louw

OF

Spanne rapporteer:  14:45 en speel tot dit donker word.
Plek: Parow Tennis klub, De Grendel Road, Parow North
Spanne: 

  • Brackenfell (organiseerder)
  • Curro Durbanville
  • Lochnerhof
  • Three Anchor Bay

Die top span van elke perseel speel weer Saterdag, 10 September.

Saterdag, 10 September

Spanne rapporteer: 7:45
Plek: Hoërskool Bellville, Paratus Ave, Chrismar, Bellville
Spanne:

  • Rondebosch
  • Beaumont (onttrek)
  • De Hoop A en B
  • Welgemoed
  • Kenridge
  • SACS (onttrek)
  • Gene Louw
  • 2 spanne van Vrydag

Die top 2 spanne van Saterdag, 10 September, kwalifseer om aan die Wes-Kaap toernooi op 18 September deel te neem.

 

DOGTERS afdeling:

Donderdag, 8 SeptemberGeen wedstryde vind meer op Donderdag plaas nie.

Vrydag, 9 September (Ons neem nie deel nie)

Plek: Parow Tennis Klub, De Grendel Road, Parow North
Spanne:

  • Brackenfell (onttrek)
  • Beaumont B (onttrek)
  • Hendrik Louw
  • Lochnerhof
  • Three Anchor Bay A (onttrek)
  • 2 kwalifiserende spanne van Donderdag

Saterdag, 10 September (Ons neem deel)

Spanne rapporteer: 7:45
Plek: Parow Tennis Klub , De Grendel Road, Parow North
Spanne:

  • De Hoop
  • Curro Durbanville A
  • Welgemoed
  • Kenridge
  • Jan van Riebeeck
  • 2 kwalifiserende spanne van Vrydag

Die top 2 spanne van Saterdag, 10 September, kwalifseer om aan die Wes-Kaap toernooi op 18 September deel te neem.

GOOGLE FORM