Saterdag het ‘n paar van ons leerders aan die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod se Klavierafdeling deelgeneem. Sommige leerders het vooraf video-opnames gestuur a.g.v. netbalverpligtinge. Ons wag nog vir daardie uitslae.

Lara Basson – Hoogste Lof en Lof
Lisa van As – Hoogste Lof en Diploma (95%+)
Robyn Lister – Hoogste Lof en Lof
Adele Holtzhausen – Hoogste Lof

Baie geluk! Ons is so trots op julle!