Ons laaste vriendskaplike wedstryde vir die kwartaal vind Vrydag, 2 September, teen Herzlia Highlands plaas. Agt van ons senior spelers neem deel. Sien die onderstaande inligting en voltooi die google form.

SPAN: 8 spelers

PLEK: Herzlia Highlands

VERTREKTYD: 14:00

WEDSTRYDE BEGIN: ±14:30

TERUG BY SKOOL: ±15:15

GOOGLE FORM