Die graad viers het onlangs aan ‘n skryfkompetisie deelgeneem wat deur die WKOD geloods is. Die volgende leerlinge was die wenners by ons skool:
Simon van Dyk
Petrus Bosman
Susan Burger
Mia Janse van Rensburg
In die volgende fase gaan hierdie leerders hulle stories lees en hulle eie stemme gaan gebruik word in ‘n animasie-reeks.
Ons wil hierdie leerlinge baie hartlik gelukwens.Ons is baie trots op julle!