Die onderstaande spanne speel Donderdag, 1 September, teen Laerskool Sunningdale. Sien asb. die onderstaande inligting en volg die skakel vir die Google Form om te sien of jou kind /ers deel van die span is. Daar is TUIS en WEG wedstryde.

SPANNE vir TUIS wedstryde:
Dogters:

  • o.9 A en B
  • o.10 A en B
  • o.11 A
  • o.12 A
  • o.13 A

PLEK: Conradieveld, Varsity straat

WEDSTRYDE: Begin ± 15:30

PROGRAM
GOOGLE FORM

 

SPANNE vir WEG wedstryde:

Seuns:

  • o.9 A en B
  • o.10 A en B
  • o.11 A
  • o.13 A

PLEK: Laerskool Sunningdale

VERTREKTYD 14:00 (o.9 en o.10) 14:15 (o.11 – o.13)

TERUG BY SKOOL: ±17:15

PROGRAM: 

15:00 – 15:30 o.9 A Seuns 1/2 baan (links)
15:30 – 16:00 o.9 B Seuns 1/2 baan (middel)
15:00 – 15:30 o.10 A Seuns 1/2 veld
15:30 – 16:00 o.10 B Seuns 1/2 veld
16:00 – 16:30 o.11 A Seuns Volbaan
16:00 – 16:30 o.13 A Seuns Volveld

GOOGLE FORM