Ons seuns- en dogterspanne het op Donderdag, 28 April, teen Laerskool Gene Louw gespeel. Die dogters se wedstryde was tuis en die seuns het weg gespeel.
0/9A-seuns: wen 1-0
o/9B-seuns: verloor 0-2
o/9A-dogters: wen 8-1
o/9 B-dogters: gelyk 1-1
o/10A-seuns: wen 7-0
o/10A-dogters: gelyk 1-1
o/10B-dogters: wen 2-1
o/11A-seuns: wen 8-0
o/11A-dogters: wen 4-0
o/12A-seuns: wen 2-1
o/12A-dogters: wen 3-0
o/13A-seuns: verloor 0-4
o/13A-dogters: gelyk 0-0
 
Ons o/13-dogterspan het verlede Vrydag, 22 April, ‘n wedstryd teen Elkanah House op hul astro velde gespeel en 0-1 verloor.
 
Dis baie lekker om te hoor dat ons spelers se ouers opgewonde is oor die hokkie en graag meer daaroor wil weet.