Ouer/Voog wat belangstel om hul kind/ers vir swem gedurende kwartaal 1 in te skryf, moet asb. die gepaste skakel vir hul kind se graad kies en die Google Form voltooi. Indien daar nie meer enige plek beskikbaar is nie, kies “No more options”. Jou kind/ers se naam kom dan outomaties op die waglys. Sodra die inskrywings sluit en ons deur die vorms gewerk het, sal ons almal in kennis stel van plekke soos dit beskikbaar word.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 26 Januarie 2022, om 10:00.Volg die onderstaande skakels vir inskrywings:
Graad 1
Graad 2
Graad 3
Graad 4 – 7