Al ons spanne speel Woensdag, 27 Julie, teen Laerskool Table View TUIS. Sien asb. die onderstaande inligting en volg die skakel vir die Google Form om te sien of jou dogter deel van die span is.
SPANNE:
- o.7 Akkedisse, Bokkies & Cheetas
- o.8 Akkedisse, Bokkies en Cheetas
- o.9 A, B & C ; o.10 A, B
- o.11 A, B & C (gekombineerde o.10 & o/11 spelers)
- o.12 A, B & C
- o.13 A, B & C
PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck
WEDSTRYDE: Begin sodra die ander skool arriveer.