Indien daar enige ouer/s is wat moontlik vir ons in die derde kwartaal met landloopafrigting kan help, kontak asb. die sportkantoor (sport@jvrprim.co.za). Die winter buitemuurseprogram begin op 19 Julie en eindig op 9 September. Oefeninge vind op Dinsdae 14:30 – 15:30 op die Conradieveld plaas. Ons het ‘n onderwyser wat die atlete op Vrydae na die byeenkomste sal vergesel so die afrigter hoef dit nie by te woon nie.