Ons het twee weke gelede ‘n nuusbrokkie in die nuusbrief geplaas oor middels wat kan help om vlekke of merke uit die wit van die skool-/sporthemde te kry. Ons het nog ‘n paar produkte getoets en het gevind dat hierdie produk die beste gewerk het – Blixem Water Base Degreaser. Dit is tans op TakeAlot teen ‘n spesiale prys beskikbaar.