Liewe Drama-ouer/voog

Ons sluit hierdie week met dramalesse vir kwartaal 2 af.  Daar sal volgende week geen drama wees nie. Ons het alreeds laas week met die Vrydag-maats afgesluit. Baie dankie!

Groete,
Jana