Ouerbesoeke: Kwartaal 3 13 Jun, 2022 | Algemeen, Nuus Aangesien ouerbesoeke eers tydens die 3de week van kwartaal 3 plaasvind, sal die afsprake eers vanaf die eerste week in kwartaal 3 gemaak kan word. Hou gerus die nuusbrief en/of webtuiste in hierdie verband dop.