Alle verlore goedere van die 2de kwartaal sal Dinsdag, 21 Junie, op die veld by die skool uitgestal word. Elke klas sal gedurende skooltyd ‘n geleentheid kry om na die verlore goedere te kom kyk. Ouers is welkom om van 12:30 – 15:00 verlore goedere te kom haal. Alle goedere wat nie opgeeïs word nie, sal geskenk word.