Onthou van die Solosang wat op Saterdag, 13 Mei, by ons skool plaasvind. Alle deelnemers het reeds hul tye gekry.

  • Wees so 15 min voor die tyd daar.
  • Neem asb. kennis dat alle gr. 1 – 3’s ten minste ‘n halfuur vroeër as die aangeduide tyd moet aanmeld a.g.v. baie onttrekkings en skuiwe.
  • Leerders dra gemaklike sivvies.