Gholfdag: 4 November 2022 2 Jun, 2022 | Algemeen, Nuus Die Jan van Riebeeck Gholfdag wat op Vrydag, 4 November, by die Royal Cape Gholfkub plaasvind, is byna vol bespreek. Daar is enkele plekke beskikbaar. Vir besprekings kontak vir Alet by 083 703 4433.