Die Kaapse skrywer, Philip de Vos, het onlangs ‘n lekker klomp boeke aan ons biblioteek geskenk. Van die boeke, wat deur hom vertaal is, is Moeps die Mops (Aaron Blabey) en Hoe die Gons Kersfees gesteel het (Dr. Seuss). Hier is hy en sy hond, Brinji, met van die boeke.