Die veiling is nou uitverkoop! Baie dankie aan almal wat kaartjies gekoop het. Soos julle weet, is die doel van die veiling om fondse vir die skool in te samel. Die projek waarvoor hierdie jaar se veilingopbrengs geoogmerk is, is die 100-jaar vierkant. Kliek op die foto vir die video. Indien jy nog ‘n skenking tot die veilingfondse wil maak, is jy meer as welkom.

Betalings kan as volg gemaak word:

Rekeningnaam: Die Laerskool Jan van Riebeeck Opvoedingstrust
Bank: Investec
Rekeningnommer: 10011436695
Takkode: 580105
Verwysing: Veilingskenking-Naam en van
Bewys van betaling kan aan coreen.scholtz@gmail.com gestuur word.