SPANNE: O/8 B en C
PLEK: Durbanville Voorbereidingskool
INGANGSFOOI: Gratis
PROGRAM: Kliek HIER vir die program.
OPENING VAN TOERNOOI: 13:45
DAG EINDIG: ±17:45
BUS VERTREK: 13:00
SPORTDRAG:
• Netbalrompie en oranje JVR-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)
Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Vrydag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.
O/8 B
1. Maia Du Toit
2. Ellen Van Heerden
3. Bella Malan
4. Ava Van Zyl
5. Nina Bremer
6. Coreen Stoltz
7. Leah Coetzee
O/8 C
1. Anke Janse van Rensburg
2. Hannah De Stadler
3. Hanna Thom
4. Emma Rennie
5. Heleen De Kock
6. Robin-Lee Maasdorp
7. Olivia Lemmer
Kliek HIER om die vorm in te vul indien jou kind se naam hier bo verskyn.