Landloop- en padloopbyeenkoms Hoërskool Jan van Riebeeck 21 Apr, 2022 | Landloop, Nuus, Sport Hoërskool Jan van Riebeeck nooi alle belangstellende atlete van LS JvR uit om hieraan deel te neem. Teken solank die datum aan. Inskrywingsvorms sal later volg.