Neem solank kennis van die volgende twee musiekkonserte aan die einde van die kwartaal:
Maandagoggend 26 Maart  om 8:15  –  Alle Gr  1 en 2 leerders
Dinsdagoggend 27 Maart om 8 :15  –    Alle Gr 3  leerders
Almal is welkom om dit by te woon.