Neem asb. kennis dat Razelle Hanekom (Sportbestuurder) vanaf 17 Februarie vir die volgende 4 maande met kraamverlof gaan. Stuur dus asb. enige sportnavrae nog steeds na sport@jvrprim.co.za wat deur Leon Hanekom vir die tydperk hanteer sal word. Maak asb. seker julle ”cc” ook die spesifieke sportkodehoofde (sien lys onder) in om effektiewe kommunikasie te bewerkstellig.

Sportkodehoofde (Somer):

Baie dankie vir julle dringende aandag.