Musiekkonsert: 28 Maart 7 Mar, 2023 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Die eerste musiekkonsert van die jaar sal op Dinsdag, 28 Maart, plaasvind. Gr. 1’s sal nie speel nie. Gr. 2’s speel 9:00 Gr. 3’s speel 10:45 Almal is welkom om te kom luister