Volg die skakel na die swemblad op ons webtuiste en volg die gepaste skakel om te sien in watter swemgroep jou kind(ers) ingedeel is. Indien daar “no more options” langs jou kind se naam staan, beteken dit hy/sy het nog nie plek nie, maar ons sal julle kontak sodra daar ‘n plek oopgaan. Stuur gerus ‘n e-pos na sport@jvrprim.co.za indien jy enige vrae het.
SWEMBLAD