Lara het 90% in haar Viool graad 4 eksamen, gedoen deur Trinity College of Music in Londen, behaal. Sy het ook 89% vir haar eksamen by die Graad 5 Royal Academy of Dance eksamen wat sy in Oktober afgelê het, gekry.

Baie geluk Lara, dis ‘n baie goeie prestasie!