Maak ‘n nota van die heerlike gesinsaand. Ons leerders kry die aand ‘n geleentheid om te kom spog met hulle talente. Die kaartjies is R50 vir volwassenes en R30 vir kinders en sal by die deure te koop wees. Kom vier die einde van die kwartaal met ‘n lekker pret-aand. Indien daar nog leerders is wat wil deelneem, kontak juf. Helecia. Jy het tyd tot 6 Maart om in te skryf.