Ons feesvideo’s is beskikbaar! Kliek op die boonste video vir die langer weergawe en die onderste een vir die korter video. Elke gesin het ook ‘n feesboek ontvang. Ons hoop julle kan rustig tydens die vakansie daardeur blaai en die pragtige stories en foto’s geniet.