Dit is tyd om die skryfbehoeftes vir 2022 te beplan! Die grondslagfase het vir graad 1 tot graad 3 ‘n pakket bymekaar gesit. Dit is beskikbaar op die Karri-Toep. Die sluitingsdatum vir bestellings is: 25 November 2021. Die pakket sal in jou kind se nuwe klas wag wanneer die skool op 19 Januarie 2022 begin. Dit sal verseker dat almal slaggereed is om die jaar te begin.

Pryse:

Graad 1 (2022): R664, 00

Graad 2 (2022): R560,00

Graad 3 (2022): R663, 00