Woensdag, 27 Oktober, het die deelnemers van die interne spelkompetisie ons stomgeslaan met hul uitmuntende spelvaardighede. Die kompetisie tussen deelnemers het almal op hul tone gehad, maar daar kon natuurlik net een wenner wees.

Baie geluk aan die volgende leerders wat elk die eerste plek in die spelfees behaal het.Ons bars van trots!
Gr. 1: Maia du Toit
Gr. 2: Jenna Erasmus
Gr. 3: Amelie van der Walt
Gr. 4: Isabella Marais
Gr. 5: Katia van Wyk
Gr. 6: Adele Holtzhausen
Gr. 7: Mieke Hertzog