Op 20 Oktober hou ons ons eie spelfees! Enigeen kan inskryf en daar is lekker pryse vir die wenners!

Inskrywings sluit op 30 September. Kliek op die skakels hieronder vir meer inligting:

Inligtingsbrief
Inskrywingsvorm
Spellyste