Vrydag, 20 Augustus, het ons skool se skaakspan aan Paarl Primêre Seunskool se skaaktoernooi deelgeneem. Elke speler het die kans gekry om drie vriendskaplike rondtes teen Laerskool Drakenstein, Laerskool Eversdal en Paarl Primêre Seunsskool te speel.

Die volgende spelers het ons skool se naam om hoog gehou:
Heinke Punt
Emma Snijders
Susie Samuel
Gustav van der Linde

Julle maak ons trots!