Adriaan presteer by Wilson Tennistoernooi 4 Aug, 2021 | Nuus, Sport, Tennis Adriaan Wessels (gr.4) het op Sondag, 31 Julie, aan die Wilson Tennistoernooi by die Parow Tennisklub deelgeneem en die o/10 seuns afdeling gewen. Baie geluk Adriaan!