Met verwysing na die advertensie wat in verlede week se nuusbrief geplaas is: As gevolg van die nuutste skrywe ontvang van Schools Cycling South Africa, gaan ons nie voort met ons Bergfietsfees op 5 Junie nie, maar verskuif dit na 28 Augustus 2021.

Ons hoop dat Laerskool Jan van Riebeeck die dag dan saam met ons sal kom geniet.