Koop klere onder jou kind se naam om klasaflewering moontlik te maak: Kliek HIER om klere aanlyn te bestel.

Maak asb. seker van die volgende wanneer jy klere bestel:

  • Bestel onder jou kind se naam en vul sy/haar klasbesonderhede in.
  • Tik slegs ‘n letter op elke adreslyn in. (Dit word by die skool afgelewer)
  • Betaling: Gebruik die bestelnommer as verwysing.

Indien hulp hiermee benodig word, kom gerus na die klerebank.

Klerebanktye vir aanpas en direkte aankope:
Maandae en Woensdae: 07:20 – 08:00
Dinsdae en Donderdae 13:30 – 14:20

Alle aanlynbestellings is op ‘back-order’. Aanlynbestellings word in die klerebank gepak en versprei.

Indien ‘n item uit voorraad is, sal die uitstaande bestellings gepak word voordat rakke aangevul word.

Dit is belangrik om vooruit te bestel. Sekere items vat twee maande om gemaak en afgelewer te word.