Jannies Talent 2023 is hier! 25 Aug, 2023 | Jannies Talentaand, Kuns en Kultuur, Nuus Dis hier! Het jy al jou kaartjie op Karri bespreek?? Wanneer: Woensdagaand, 30 Augustus, om 18:30 Opwindende talent! Lekker eet- en drinkgoed te koop Bring die hele gesin! Sien jou daar!