Daar sal geleentheid vir ouerbesoeke op 4 & 5 Mei van kwartaal 2 vir die grondslag- en intersenfase wees. Ons sal teen die einde van die kwartaal ‘n Google Form uitstuur sodat ouers afsprake kan begin maak asook al die reëlings omtrent hierdie geleenthede bevestig.