Die leerders het hierdie week hul foto’s ontvang. Die laaste dag vir bestellings is Maandag, 30 November. Maak asb. seker dat die kontant in die koevert korrek is. Vul ook asb. die koevertjie waarop bestel moet word, volledig in. Jy is ook welkom om op die fotograaf se webtuiste te bestel: Lunchbox Photography. Die wagwoord is JVR2020.

  • Klasfoto’s en individuele foto’s word by die klasonderwyser betaal en bestel.
  • Leerderraad- Juffrou Izèl Storm
  • Biblioteekmonitors – Juffrou Magriet van Zyl
  • Suidoosterredaksie – Juffrou Suzaan Burger