Baie dankie vir almal wat geregistreer het vir die COVID buitemuurse program. Na aanduiding van die getal inskrywings vir graad 5 – 7 het ons besluit om die groepe saam te gooi vir tennis en atletiek. Die beteken dat almal nou op Dinsdae en Donderdae vanaf 14:15 – 15:00 saam tennis of atletiek gaan hê.
2020-Buitemuurse-program - COVID-program (6) (1)