Fredrich Erasmus het die afgelope naweek aan die Kaapstad Tennis ProKennex Mini 2 deelgeneem. Hy het Vrydag en Saterdag sy wedstryde gewen en toe deurgedring na die 0/12 Goue plaat finaal, wat Sondag gespeel is. Fredrich wen die wedstryd 7-6 6-2 en ontvang die trofee. Ons is baie trots op hom!