Ons is opsoek na ‘n OOV-voorsitter vir 2021. Stuur gerus nominasies direk aan Marinda Brink (marinda@jvrprim.co.za). Ons beplan om oor ‘n paar weke ‘n aanlyn OOV-verkiesing te hou waartydens die voorsitter verkies sal word. Ons nooi almal hartlik uit om hieraan deel te neem. Hou die nuusbrief dop vir die datum waarop die verkiesing sal plaasvind.