Weens omstandighede, kan ons nie nou oefen nie, maar hier is voorstelle vir die wat belangstel. Kliek op die foto vir ‘n video wat die advertensie verder verduidelik. Gaan loer gerus op YouTube vir nog oefeninge en maniere om fiks te bly. Baie sterkte en bly fiks!